I'll win your trust back...
I know that I broke your trust and confidence in me, and it will probably take a lot of patince and determination for you to regain trust in my again. BUT with perseverance and deterimination, it is possible to turn your disappoingment around and make our relationship better than before!
Convince Them With Your Actions
- Think about what you did: Ek weet wat ek fout gemaak het, elke liewe klein dingetjie wat saamgevoeg is en elke klein dingetjie wat dit begin afbreek het. Ek weet waar alles fout gegaan het, en daarom weet ek dat ek jou vertroue kan terug wen.
- Surprise them frequently: Ek sal enige iets doen, al is dit klein net om te wys ek is regtig jammer vir alles wat ek gedoen het en dat ek jou so seergemaak het.
- Surrender your privacy: Ek sal nooit 'n foon, n rekenaar, enige FB accounts of 'n selfoon rekening van jou weghou nie. Ek het niks om weg te steek nie en ek sal niks doen agter jou rug nie.
- Limit your time away from them: Ek wil nie erens heen gaan sonder jou nie, en as ek erens moet gaan al is dit Poskantoor sal ek jou altyd laat weet waar ek is. Jy sal nooit hoef te wonder wat ek doen nie.
- offer to make amends: Ek kan opmaak waar ek fout gemaak het.


No comments:
Post a Comment