Trying to proof my love to you...

#4 Don’t be materialistic: Geld is niks my lief. Dit wat jy het is genoeg vir my, dit wat jy my bied is meer as wat ek ooit van kon droom. Ons het nog nooit gaan honger slaap nie, en al moet ek met my voetjies werk toe loop, brood eet elke dag en koerante he om ons warm te hou - my liefde vir jou sal genoeg wees dat ons elke dag gelukkig kan wees.
#5 Romantic gestures: Ek hoop jy vind hierdie romanties. My dom manier van nie regtig weet hoe om aan jou hart te werk nie. Jy is die sweetste romantieste man, wat my hart vinnig laat klop. En my idee van romanse aan jou is om in jou oe te kyk en jou te se hoe lief ek jou het. Met my kop op jou bors te sit terwyl on vampire diaries kyk. jou hand vas te hou met rugby.
#6 Unconditional love: Ek het jou onbeskryflik lief, sonder enige voorbehoud en ek sal jou altyd eerste stel bo myself. Ek lewe daarvoor om jou gelukkig te maak en ek wil fokus daarop om elke dag as ek my kop op die kussing neersit, te kan se "Wow" vandag kon ek my liefie sien smile en lag. Want om jou gelukkig te sien, jou ogies te sien blink en jou opgewonde te sien praat en jou drukkies te voel is wat my maak tick in die lewe.
No comments:
Post a Comment