Monday, 25 June 2012

spyt

Ek het jou hart gebreek en geheime versteek
Ekt jou nie waardeer nie en gelos met al die seer.
My eenvoudige verskonings kon jou nie bluff,
nou kyk jy my in die oe en se ek kan doen wat ek wil, jy's touch!
Telkemale het jy my vergewe, maar nou kan ek vergeet,
Ek, wie ek is, wat ek doen, dis waarmee jy my meet.
Maar met die laaste paar dinge wat ek gehoor het,
het ek my hart wat na jou hunker, belet.
Jys so ordentlik, skoon en ekt moes jou waardeer,
Maar nou word ek net ignoreer!

No comments:

Post a Comment