My engel, sjoe Waar begin mens as jy iemand so lief het. Waar begin jou om te verduidelik hoeveel hulle vir jou omgee.
Positiwiteit is wat ek altyd van jou gekry het. Jy was my blessing. Jy het my mooi gemaak.
Ek belowe om jou altyd mooi te hanteer, nooit onnodig seer te maak nie. Jy is bitter sensitief. Sag. Nou hard ;) want ek verdien dit. Maar as ek die kans moet kry sal jy weet hoe sag ek kan wees. Alles doen moontlik om jou te help. Tyd maak vir jou. Jou rustig maak en my 70000 irritasies en fiemies net so los.
Ek wil eerste v ir jou groet, ek wil altyd vir jou glimlag en eerste vergewe. Ek wil altyd alles 1 ste doen en mooiste mooi wees. mooier as jy!
Here, help my asb. Daars geen woorde om te beskryf hoe ek voel nie...
No comments:
Post a Comment