Liefde is 'n besluit en nie 'n gevoel nie. Dit is onselfsugtig, opofferend en veranderend.
1 Korintiers 13:13 "En nou: Geloof, Hoop en Liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die Liefde.
Jou liefde was my krag. My krag vir soggens opstaan. En ekt jou so nodig. Jou liefde het my rede gegee om te leef. Dit maak my lewe betekenisvol!
Ek wens ek was meer geduldig. Ek wens my oorerflike humeur was
No comments:
Post a Comment