Monday, 25 June 2012

Vensters van my hart

Die vensters van my hart is gebreek en oop vir jou om daar in te gaan.
Die vensters van my hart is gebreek en oop vir jou om my weer gelukkig te maak.
Die vensters van my hart is gebreek en oop vir jou om my weer te laat lag.
Die vensters van my hart is gebreek en oop vir jou om my weer heel te maak.

No comments:

Post a Comment